Skip to main content
08 January 2022

RESIDENTS OF ROBERTSON URGED TO SAVE WATER - RESERVOIRS CRITICALLY LOW

Robertson reservoirs are critically low and we need the public to assist in using water sparingly. This will allow us to fill reservoirs to an appropriate level to improve the water pressure and distribution reach to all areas of Robertson. 
 
We thank all residents of Robertson, your efforts over the pas few days has allowed for a significant improvement in filling the main feeder reservoir. Please continue to practice water saving methods to help us fill the reservoirs as quickly as possible.
 
Water supply will continue to be switched off from 18:00 to 05:00 until the reservoirs are filled to suitable capacity. Therefore residents are advised to:
 
1. Keep buckets of water over night for human consumption,
2. Use greywater to flush toilets,
3. Do not water gardens or fill swimming pools until further notice
4. Do not use the water during the day for any purpose other than human consumption.
5. Switch of all geysers during this time
 
We appoligise for the inconvenience and thank you for your cooperation in this matter.
 
...
 
Robertson-reservoirs is kritiek laag en ons moet reservoirs tot 'n gepaste vlak vul om die water druk en bereik na alle areas van Robertson te verbeter.
 
Ons bedank alle inwoners van Robertson, julle pogings tot dusver het ons in staat gestel om aansienlike verbeteringe aan te bring met die vul van die hooftoevoerreservoir.

Gaan asseblief voort om waterbesparingsmetodes toe te pas om ons te help om die reservoirs so vinnig moontlik te vul.
 
Watertoevoer sal steeds van 18:00 tot 05:00 afgeskakel word totdat die reservoirs tot geskikte kapasiteit gevul is. Daarom word inwoners gevra om:
1. Stoor water oornag vir menslike gebruik,
2. Gebruik gryswater om toilette te spoel,
3. Moenie tuine natlei of swembaddens volmaak tot verdere kennisgewing nie
4. Moenie die water gedurende die dag vir enige ander doel as menslike gebruik, gebruik nie.
5. Skakel alle geisers af gedurende hierdie watertoevoerstaking tydperk
 
Ons vra omverskoning vir die ongerief en bedank u vir u samewerking in hierdie saak. 
Share