Skip to main content
30 July 2024

SAFEGUARD YOUR PROPERTY FROM MICE OUTBREAK

Dear Langeberg Residents, we hereby inform you of a recent mice outbreak in the area near the Breede River. This increase in the rodent population poses potential risks to property and health. We urge all residents to take immediate action to safeguard their homes and surroundings.

Understanding the Outbreak

The increased mice activity is likely due to favourable breeding conditions near the riverbanks. As the mice seek food and shelter, they may encroach on residential areas, increasing the risk of property damage and potential health issues.

Practical Steps to Safeguard Your Property

1. Seal Entry Points:

   - Inspect your home for any gaps or holes, especially around doors, windows, and the foundation.

   - Use steel wool, caulk, or metal mesh to seal any openings larger than a quarter of an inch.

2. Maintain Cleanliness:

   - Keep your home clean and free of food crumbs and spills.

   - Store food in airtight containers and dispose of garbage regularly.

3. Reduce Outdoor Attractants:

   - Remove any piles of debris, wood, or other materials that can serve as nesting sites.

   - Keep your yard well-trimmed and free of overgrown vegetation.

4. Proper Waste Management:

   - Use tightly sealed garbage bins to prevent mice from accessing food waste.

   - Ensure compost bins are rodent-proof and located away from the house.

5. Pet Food Storage:

   - Store pet food in sealed containers and avoid leaving it out overnight.

   - Clean up any spilled pet food immediately.

6. Use Traps and Baits:

- Place mice traps and baits in areas where mice are likely to travel, such as along walls and behind appliances.

   - Check and reset traps regularly and dispose of trapped mice promptly.

7. Seek Professional Help:

   - If the infestation is severe, consider hiring a professional pest control service to address the problem effectively.

Community Efforts

We encourage all residents to remain vigilant and report any sightings of mouse activity to the local authorities. Collective efforts in maintaining cleanliness and addressing potential breeding sites can significantly reduce the impact of the outbreak.

Health Precautions

Mice can carry diseases and parasites that may affect humans and pets. Avoid direct contact with rodents and their droppings and wash your hands thoroughly after handling traps or cleaning infested areas.

Stay Informed

The municipality will continue to monitor the situation and provide updates, as necessary. For more information and further assistance, please contact the Langeberg Waste Management Department at MR G Slingers at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Thank you for your cooperation and prompt action in addressing this issue.

Geagte Langeberg Inwoners

Graag stel ons u in kennis van ‘n muisplaag wat uitgebreek het in die omgewing van die rivier en dat dit ‘n gevaar inhou vir menslike eiendom en gesondheid.  Ons vra u dus om onmiddellik u wonings en omgewing te beveilig.

Hoe het hierdie plaag ontstaan?

Rivieroewers skep ‘n ideale omgewing vir die aanwas (groei) van die muisbevolking.  Die muise soek na skuilings en kos en beweeg  nader aan residensiële areas.  Dit kan lei tot die beskadiging van eiendom en gesondheids-risikos inhou.

Praktiese stappe om eiendom te beveilig:

  1. Seël ingangspunte:

Inspekteer u woning, veral by deure, vensters en vloere vir moontlike openinge en gate.  Gebruik staalwol, kalk of sifdraad om enige duimgrote gate en openinge toe te stop.

  1. Higiëne

Hou alle wonings skoon en vry van krummels of afvalkos wat gemors word.

Stoor alle voedsel in lugdigte houers en raak dadelik van afvalkos ontslae.

  1. Verminder kanse vir muisplaag in erf:

Verwyder enige houthope, afval of ander materiale wat as ideale neste vir muise kan dien.

Snoei bome en struike in jou erf en tuin gereeld.

  1. Bestuur vaste afval

Gebruik vullisdromme wat deeglik toemaak en seël om muise uit te hou.

Komposhouers moet ook bestand wees teen plae en ‘n goeie afstand vanaf die huis gehou word.

  1. Stoor van troeteldierkos:

Stoor alle troeteldierkos in geseëlde houers en moet dit nie oornag buite los nie.

Maak area dadelik skoon indien van die kos gestort of gemors is.

  1. Gebruik valletjies en aas:

Stel valletjies en sit aas uit waar muise gewoonlik beweeg soos langs mure of agter gebruiksartikels soos yskaste of kaste.

Gaan gereeld die valletjies na en raak onmiddellik van die vangste ontslae.

  1. Soek Professionele hulp:

Indien u eiendom en woning erg geinfesteer word deur ‘n muisplaag is dit raadsaam om professionele peste beheer organisasies te nader om die probleem aan te spreek.

Bydrae van die Gemeenskap:

Ons moedig elke eienaar aan om asseblief onmiddellik te rapporteer aan die plaaslike owerheid / munisipaliteit  indien u bewus word van ‘n muisplaag.  Gemeenskaplike optrede deur lede van die publiek om die omgewing skoon te hou en die muisprobleem onmiddellik aan te spreek,  kan die uitbraak verminder.

Gesondheidsvoorsorgmaatreëls:

Muise kan siektes en parasiete oordra aan mense en diere.  Vermy direkte kontak met peste/plae  en hul uitskeidings. Was ook u  hande deeglik nadat valletjies hanteer is of besoedelde areas skoon gemaak is.

Bly ingelig:

Die situasie sal deurentyd deur die Munisipaliteit gemonitor word en die nodige inligting   sal deurgegee word aan die publiek.  Vir verdere inligting en bystand, kan u die Bestuurder van Vaste Afval Departement van Langeberg Munisipaliteit  skakel,  Mnr G Slingers by epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Dankie vir u samewerking en onmiddellike aandag om hierdie plaag aan te spreek.

Share