Skip to main content

Folder FIFTH SUPPLEMENTARY VALUATION ROLL (2021 - 2026)

Documents

pdf OBJECTION FORM SV05 (ENGLISH)

150 downloads

OBJECTION AGAINST ANY MATTER TAKEN UP IN THE FIFTH SUPPLEMENTARY VALUATION ROLL: 1 JULY – 30 JUNE 2026

Notice is hereby given in terms of Section 49(1) (a)(i) read together with Section 78(2) of the Local Government: Municipal Property Rates Act, 2004 (Act No. 6 of 2004), hereinafter referred to as the “Act”, that Fifth Supplementary Valuation Roll for the Financial years (1 July) 2021 to (30 June) 2026 is open for public inspection during office hours from 16 May till 20 June 2024 at all Municipal offices and Libraries.

The Supplementary Valuation Roll and Objection form are available on the municipal website.

In terms of Section 49(1)(a)(ii) of the Act, any property owner or other person who wishes so, may lodge an objection with the Municipal Manager in respect of any matter reflected in, or omitted from the valuation roll during the period 16 May till 20 June 2024

Objections may only be lodged in respect of properties listed in the Supplementary Valuation Roll. The owners of these properties will be notified of their valuations in writing at the postal address currently held on the municipal’s database.

Attention is specifically drawn to the fact that in terms of section 50 (2) of the Act, an objection in terms of subsection 50(1)(c) of the Act, must be in relation to a specific individual property and not against the valuation roll as such. Please note that an objection form must be completed per property.

The prescribe form for the lodging of an objection is obtainable at all the Municipal offices or Libraries. The completed objection forms can be handed in at any Municipal Office or posted to:

The Municipal Manager, Langeberg Municipality, for attention: The Manager: Revenue, PO Box X2, Ashton, 6715 or e-mail to: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

General Enquiries: Ms. Y Nogaga and Ms. E Du Toit

Please take note that, under no circumstances will late objections be accepted.


pdf BESWAAR VORM SV05 (AFRIKAANS)

145 downloads

BESWAAR TEEN ENIGE AANGELEENTHEID OPGENEEM IN DIE VYFDE AANVULLENDE WAARDASIEROL: 1 JULIE 2021 -30 JUNIE 2026.

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 49(1) (a)(i) en saamgelees met Artikel 78(2) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomsbelasting, 2004 (Wet 6 van 2004) hierna verwys as die “Wet”, dat die Vyfde Aanvullende Waardasierol vir die Finansiële jare (1 Julie) 2021 tot (30 Junie) 2026 ter insae lê vir publieke inspeksie gedurende kantoorure vanaf 16 MEI 2024 tot 20 JUNIE 2024 by alle Munisipale kantore en Biblioteke. Die Aanvullende Waardasierol en Beswaarvorm is ook beskikbaar by die munisipale webtuiste:

Ingevolge Artikel 49(1)(a)(ii) van die Wet kan enige grondeienaar of ander persoon wat dit wil doen, binne tydperk vanaf  16 MEI 2024 tot 20 JUNIE 2024, ’n beswaar aanteken by die Munisipale Bestuurder met betrekking tot enige aangeleentheid vervat in, of weggelaat uit die waardasierol.

Besware kan slegs ten opsigte van eiendomme wat vervat is in die Aanvullende Waardasierol ingedien word. Die eienaars van hierdie eiendomme sal skriftelik van hul waardasies in kennis gestel word by hul posadres wat tans op die munisipaliteit se databasis verskyn.

Aandag word spesifiek gevestig op die feit dat in terme van Artikel 50 (2) van die Wet, dat ’n beswaar in terme van sub-artikel 50(1)(c) van die Wet, betrekking moet hê op ’n spesifieke individuele eiendom en nie teen die waardasierol as sodanig nie. Let asseblief daarop dat vir elke eiendom ’n beswaarvorm ingedien moet word.

Die voorgeskrewe vorm om ’n beswaar in te dien is ook beskikbaar by alle Munisipale kantore of Biblioteke.

Die voltooide beswaarvorms kan by enige Munisipale kantoor ingehandig word of na die volgende adres gestuur word.

Die Munisipale Bestuurder, Langeberg Munisipaliteit, Vir aandag: Bestuurder: Inkomste, Posbus X2, Ashton, 6715 of per e-pos na: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Algemene Navrae: Ms. Y Nogaga and Ms. E Du Toit

Neem asseblief kennis dat onder geen omstandighede sal laat besware aanvaar word.