10 April 2024
HOUSING DEMAND DATABASE VERIFICATION PROGRAM
You are hereby invited / requested to check your information on the Langeberg Housing Database
PURPOSE
- To confirm that you still have a housing need.
- To ensure that all information is correct.
- To update information.
POTENTIAL APPLICANTS
Anyone who complies with the criteria listed below can participate by visiting the mentioned venue. Only one application per household will be accepted.
TO QUALIFY FOR A HOUSING SUBSIDY, YOU MUST
- Be a South African citizen
- Be 18 years and older
- Be married or habitually cohabit with a long-term partner
- Be single and have financial dependents
- Earn between R0-R3500 gross income per month per household. Person earning more than R 3500 to a maximum of R22 000 per household can register for Finance Linked Subsidies
- Never received a government subsidy for housing before
- Never owned a property
PLACE |
VENUE |
DATE |
TIME |
MONTAGU |
Ashbury Library |
16 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
MC GREGOR |
Housing Office |
18 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
ASHTON |
Ashton Library |
23 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
ZOLANI |
Zolani Library |
25 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
ROBERTSON |
Thusong Centre |
30 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
NKQUBELA |
Community Hall |
02 May 2024 |
14:00 – 19:00 |
BONNIEVALE |
Bonnievale Library |
07 May 2024 |
14:00 – 19:00 |
When you verify or update your information, please bring copies of as much of the following documents as you have in your possession.
1. ID document of applicant and spouse / partner (as well as the ID’s of all your children / financial dependents)
2. Marriage certificate
3. Birth certificates
4. Death certificate
5. Divorce certificate
6. Pay slip / Unemployment Affidavit of applicant and spouse / partner
7. SASSA Letter Confirming that you receive an old age or disability grant
8. Military veterans must indicate that they are veterans to be captured on the system.
______________________________________________________________________________________________________________________________
BEHUISINGSAANVRAAG DATABASIS VERIFIKASIE PROGRAM
U word hiermee uitgenooi om u inligting op die Langeberg Behuisings databasis te verifieer:
DOEL
- Om te bevestig dat jy steeds 'n behuisingsbehoefte het.
- Om te verseker dat alle inligting korrek is.
- Om inligting op te dateer.
POTENSIËLE AANSOEKERS
Enigiemand wat aan die onderstaande kriteria voldoen, kan aansoek doen. Slegs een aansoek per huishouding sal aanvaar word.
OM VIR 'N BEHUISINGSSUBSIDIE TE KWALIFISEER, MOET JY
• 'n Suid-Afrikaanse burger wees.
- 18 jaar of ouer wees.
- Getroud of in ‘n langtermyn saamleefverhouding wees
- Enkellopend wees met afhanklikes.
- Tussen R0-R3500 bruto inkomste per maand per huishouding verdien. Persoon wat meer as R 3500 tot 'n maksimum van R22 000 per huishouding verdien, kan registreer vir Finansiële Gekoppelde Subsidies.
- Nog nooit voorheen 'n staatsubsidie vir behuising ontvang het nie.
- Nog nooit 'n eiendom besit het nie.
LOKALE VIR VERIFIKASIE:
DORP |
PLEK |
DATUM |
TYD |
MONTAGU |
Ashbury Biblioteek |
16 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
McGREGOR |
Behuisingskantoor |
18 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
ASHTON |
Ashton Biblioteek |
23 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
ZOLANI |
Zolani Biblioteek |
25 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
ROBERTSON |
Stadsaal |
30 April 2024 |
14:00 – 19:00 |
NKQUBELA |
Gemeenskapsaal |
02 May 2024 |
14:00 – 19:00 |
BONNIEVALE |
Bonnievale Biblioteek |
07 May 2024 |
14:00 – 19:00 |
Wanneer jy jou inligting verifieer of opdateer, bring asseblief afskrifte van die volgende dokumentasie saam:
- ID-dokument van aansoeker en gade / lewensmaat (asook die ID's van al jou kinders / finansiële afhanklikes)
- Huweliksertifikaat
- Geboortesertifikate
- Doodsertifikaat
- Egskeidingsertifikaat
- Betaalstrokie / Werkloosheidsbeëdigde verklaring van aansoeker en gade / lewensmaat
- SASSA Brief wat bevestig dat jy 'n ouderdoms- of ongeskiktheidstoelaag ontvang
- Bewys van registrasie as militêre veteraan